George C. Marshall

George Catlett Marshall

George Catlett Marshall (Uniontown, Pennsylvanië, 31 Desember 1880 - Washington D.C., 16 Oktober 1959) was 'n Amerikaanse vyfster-generaal. Hy is veral bekend vir sy Marshall-plan, wat ten doel gehad het om Amerikaanse finansiële steun aan te wend vir die herstel van Wes-Europa na die Tweede Wêreldoorlog. Hy het hiervoor die Nobelprys vir Vrede in 1953 ontvang.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search